Hemp Now!!

You can’t get high on hemp, but you can create clothing, housing, food, fuel, natural
plastics and other locally useful and globally marketable consumer products out of it. And oh yeah, did we mention jobs, and lots of them. Hemp is already a multi $ billion a year industry and growing.

www.hempnow.co.za

We want SOUTH AFRICA to join these countries that are already growing hemp: AUSTRALIA, AUSTRIA, CANADA, CHILE, CHINA, DENMARK, EGYPT, FINLAND, FRANCE, GERMANY, GREAT BRITAIN, HUNGARY, INDIA, ITALY, JAPAN, KOREA, NETHERLANDS, NEW ZEALAND, POLAND, PORTUGAL, ROMANIA, RUSSIA, SLOVENIA, SPAIN, SWITZERLAND, THAILAND, TURKEY and UKRAINE.

We wish to end the botanical racism imposed on the industrial hemp plant.
Let’s free the industrial hemp plant from the current apartheid style discrimination.
We support legislation change that will allow the hemp plant to grow in peace.

  • There are over 50 000 recorded uses,
  • and amazingly every part of the plant is utilized:
  • The outer stalk: for textile fibres.
  • The inner stalk: for building materials and cellulose.
  • The seed kernel: for nutritional oils.
  • The seed husk: for biodegradable plastics.
  • The leaves: for re-tilling and fertilizing the soil after harvest.
www.weed.co.za

Afropips

Afropips is a superior collection of sophisticated indulgences for the cannabis connoisseur. Introducing African Heritage cannabis seed varieties from legendary growing regions and top growers. Intriguing new F1 cultivars created by combining the finest African Sativas with international fast flowering favourites & Cannabis Cup winners. Afropips was started in the year 2000 by the founder known as Afroman . All cannabis seeds are professionally selected, pressure tested and packaged and sealed in crush-proof packaging. Produced entirely organically.

FACEBOOK Page: http://www.facebook.com/#!/pages/Afropipscom/173981722622731

www.weed.co.za

Dagga Party wil graag verkiesingspyp rook in Langeberg

Kaapstad – ’n Beroep is gister gedoen op alle daggarokers, veral dié in die Langeberg-munisipaliteit, om vir die komende plaaslike verkiesing te registreer.


’n Nuwe politieke party, die Dagga Party, wil nou ook die verkiesingspyp in die plaaslike verkiesings aansteek.

Mnr. Jeremy Acton, leier van dié twee jaar oue party en wat al 20jaar dagga rook, het gister gesê die aansoek om vir die verkiesing te registreer is reeds by die Onafhanklike Verkiesingskommissie (OVK) ingedien.

Acton, wat in die Montagu-omgewing woon, het gesê die party wil dié keer net in die Langeberg-munisipaliteit – wat Robertson, Montagu, Bonnievale, Ashton en McGregor insluit – meeding.

“Ons beplan nie om in die politiek te domineer nie. Ons wil bloot ’n platform skep waar die kwessie rondom die wettiging van dagga aandag kan kry. Dit is nodig om die stigma wat aan dagga kleef, te verwyder.”

Volgens Acton het elke burger die reg om dagga te rook. “Dit beteken nie ons is teen die polisie of enigiemand nie. Die wettiging van dagga is nodig as ’n ekonomiese strategie.”

Hy het gesê mense kan maar lag, maar die party wil selfs die grondhervormingskwessie aandryf.

“Gee aan elke Suid-Afrikaner grond waar hy dagga, vrugte en groente kan plant. Ons kan selfonderhoudende gemeenskappe bou. Dis ’n moontlike bron vir armoedeverligting.”

Hy het gesê dagga kan mense laat lag, maar dit is nodig om die debat ernstig op plaaslike vlak te lei.

Volgens Acton beoog die party om die kieserstal in Suid-Afrika te help vergroot met daggarokers wat vir die verkiesing gaan registreer.

Die OVK het vroeër gesê die lyste van partye wat gaan meeding, moet nog gefinaliseer word.

Die liggaam het gister by monde van sy voorsitter, me. Brigalia Bam, aangedui politieke partye wat in die verkiesing wil meeding, gaan nou meer moet opdok vir ’n deposito vergeleke met die vorige verkiesing, berig Sapa.

“Die deposito om mee te ding, sal in albei proporsionele en wykverkiesings in metrorade van R3000 tot R4000 toeneem.

“Die deposito vir mededinging in proporsionele en wyksverkiesings in plaaslike rade sal van R2000 tot R2500 toeneem.”

)Registrasie van diegene wat nog nie vir die verkiesing geregistreer het nie, is op 5 en 6 Februarie van 08:00 tot 17:00 by stempunte.

Vir meer inligting oor jou registrasie-status, skakel 00800601190.

– Die Burger

www.weed.co.za